Tokio Hotel

Tokio Hotel
Tokio Hotel tydens 'n optrede in 2006.
Agtergrondinligting
OorsprongMaagdenburg (Duitsland)
GenresPop-rock
Jare aktief2001 – hede
LedeBill Kaulitz
Tom Kaulitz
Georg Listing
Gustav Schäfer

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Tokio Hotel is 'n musiekgroep wat in 2001 in Maagdenburg (Duitsland) gestig is. Hul naam was voorheen Devilish. Die identiese tweeling Bill en Tom Kaulitz, wat die groep begin het, het al reeds op die ouderdom van sewe begin liedjies skryf en al begin droom daarvan om eendag die musiekindustrie binne te tree. Op twaalf het die broers hul eerste treë na roem gegee toe hulle Gustav Schäfer en Georg Listing ontmoet en Devilish gestig het. Hulle het by klein geleenthede in Duitsland begin optree. Bill vertel van die groep se vroeë sukses: "Dit het baie vinnig gebeur – ons het op partytjies en troues gespeel."


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search